Soos die geslagte kom en gaan, is daar baie waardevolle inligting oor familievoorgeslagte wat met die tyd afwater en verlore gaan. Daarom het die behoefte ontstaan om van hierdie inligting te boekstaaf en sodoende vir die nageslag te toon uit watter stoffasie die...