Deel 4

Staaltjies oor Willem Wragtag en die De Langes

D

ie doel van hierdie staaltjies, wat in hierdie afdeling beskryf word, is om ‘n bietjie meer kleur aan Willem Wragtag en sy skoonfamilie te gee. Hierdie is nie noodwendig feitelik korrek nie en kan dus nie as ‘geskiedenis’ beskou word nie. Dit skenk egter insae op die persoonlikhede van hierdie mense en daar kan afgelei word dat Prinsloos oor die algemeen ‘n goeie sin vir humor het deurdat hierdie vertellings, wat deur oorlewering bekend is, humoristies ingekleur is.

Die De Langes wil trek

Tydens die aanvang van die Groot Trek was die netelige kwessie wat elke egpaar gehad het, of hulle moet trek en so hul familie los, of moet bly....

read more

Onverskrokke Willem

Willem Wragtag se groot liefde was om te jag. Waar Pretoria vandag geleë is, was roofdiere in die veertigerjare van die negentiende eeu nog volop....

read more

Jolyt in Pretoria

Alhoewel Pretoria in die vyftigerjare van die negentiende eeu (Pretoria is in 1855 gestig) nog 'n klein ylbevolkte dorpie was, was daar vir die...

read more

Dapper Willem

Oor Willem se dapperheid kan boekdele geskryf word. Terwyl hy op 'n jaggeleentheid in OosTransvaal, waar die huidige Krugerwildtuin is, gejag het,...

read more

Onderonsie met buffel

Die jagveld het Willem ook nie genadiglik behandel nie. Nadat hy op 'n keer 'n buffel gekwes het, het die dier hom bestorm. Wanhopig het hy die...

read more

Willem die vermiste

Volgens oorlewering word vertel dat Willem op een van sy jagtogte — iewers onbekend — teen verwagting, langer as 'n jaar weg was. Sy vrou Johanna en...

read more

Willem en die Goud Jagters

Willem Wragtig (rees) en Lang Willem tydens die goudstormloop Toe goud op Willem se plaas Modderfontein ontdek is, het die mynbase tot vervelens toe...

read more

Willem en die droëperskes

Met die ontdekking van gouddraende erts op Willem se plaas Modderfontein, word dit verhaal dat goudjagters hom oorval het om die plaas aan hulle te...

read more

Die spitgraaf

Volgens die gewoonte van daardie tyd, het een of meer van Willem Petrus Prinsloo se kleinkinders (skrywer se oupa Louwrens Johannes Prinsloo was...

read more

Die verhaal van Makbees

(Wat nou volg, is alles 'n direkte aanhaling van 'n toespraak van wyle B.J. Prinsloo, bekend as oom Ben, by die opening van die Willem Prinsloo...

read more

Kontak vir meer inligting om die stamboom en geskiedenis te voltooi

Book a Tour Today!

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Proin eget tortor risus. Nulla porttitor accumsan tincidunt. Pellentesque in ipsum id orci porta dapibus. Donec rutrum congue leo eget male

Call (255) 352-6258 to schedule