Willem en die Goud Jagters

Willem Wragtig (rees) en Lang Willem tydens die goudstormloop

Toe goud op Willem se plaas Modderfontein ontdek is, het die mynbase tot vervelens toe by hom aangehou om sy plaas te verkoop, of om hulle ten minste toe te laat om daar te ontgin. Hierin het hy nie belang gestel nie want hy wou net rustig boer.

Toe op ‘n dag kom daar ‘n Engelsman met ‘n deftige koets aan — oënskynlik van die jag af want hy het ‘n paar bokke by hom gehad. Die kêrel kon darem Afrikaans (van daardie tyd) praat en was ook nie suinig om die wild uit te deel nie. Dit was W.P. Taylor van die mynfirma Herman, Eckstein en Kie.. Willem het hom prontuit beskuldig dat hy agter sy plaas aan is. Taylor het ‘n paar dae daar gebly en een oggend gesien hoeveel melk kombuis toe gebring word. Hy vind toe by die ‘tante’uit dat dit die melk van ses koeie was, wat baie min vir soveel koeie is. Hy belowe toe dat hy Willem en Johanna ‘n goeie koei sal gee wat net soveel melk soos die 6 koeie sal gee as die plaas aan hom verkoop word.

 

(Hy het later die belofte nagekom en Makbees as deel van die koopsom gegee).

Our Blog

Latest Articles

Inleiding

Soos die geslagte kom en gaan, is daar baie waardevolle inligting oor familievoorgeslagte wat met...

read more

Die Gelofte

Vroeg in Desember 1838 het Andries Pretorius inligting ontvang dat die Zoeloes besig is om te...

read more

Voorbereiding

Die Wenkommando — so is hulle ook genoem — het Saterdag 15/12/1838 die Buffelsrivier oorgesteek en...

read more

Veldslag

Twee uur voor dagbreek was die Trekkers reeds op hul poste. Daar was egter 'n digte mis oor die...

read more

Wonderwerke

God se Almag en genade vir die Voortrekkers kan baie duidelik gesien word as die volgende onder oë...

read more

Nalatenskap

Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag) het inderdaad as welgestelde man gesterf. Ten tyde van sy...

read more

Kinders

Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag) is gedurende 1841 met Maria Johanna de Lange getroud. Uit...

read more

Jolyt in Pretoria

Alhoewel Pretoria in die vyftigerjare van die negentiende eeu (Pretoria is in 1855 gestig) nog 'n...

read more

Dapper Willem

Oor Willem se dapperheid kan boekdele geskryf word. Terwyl hy op 'n jaggeleentheid in...

read more

Die spitgraaf

Volgens die gewoonte van daardie tyd, het een of meer van Willem Petrus Prinsloo se kleinkinders...

read more

Inleiding

FAMILIEGESKIEDENIS VAN NASATE VAN WILLEM PETRUS PRINSLOO (WILLEM WRAGTAG) Soos in die Inleiding...

read more

Ready to Make a Change?

Nunc consequat justo eget enim finibus porta. Suspendisse orci nunc. Nunc consequat justo eget enim finibus porta. Suspendisse orci nunc.