Kort agtergrondskets van Johanna Maria de Lange

Volgens aanduidings is Johanna Maria de Lange, vrou van Willem Petrus Prinsloo (Willem

Wragtag), ook in die Bruintjieshoogte gebied naby die huidige Somerset-Oos, op

05/05/1823 gebore. Haar vader was Barend Jacobus de Lange, ook bekend as ‘Seekoeioog’, wat ‘n sagmoedige geaardheid gehad het. Barend se broer daarenteen, was ‘n ‘vuurvreter’ wat ‘n beduidende rol in die Slag van Bloedrivier gespeel het (Hans Dons de Lange). Haar moeder, Petronella (nooiensvan onbekend), was ook volgens oorlewering ‘n vurige vrou wat van tyd tot tyd baie hardkoppig kon wees.

Die De Langes stam af van die stamvader Jan Hendrik de Lange wat in 1676 uit Amsterdam na die Kaap gekom het.

Johanna Maria en Willem het by Winburg verlief geraak en is baie gou (dieselfde jaar nog) in 1841 getroud. Min is bekend oor haar persoonlikheid maar dit kan afgelei word dat sy ‘n liefdevolle mens was. Willem het haar ‘juffrou’ genoem. Sy is op ‘n baie hoë ouderdom van 96 jaar en 10 maande op 11/06/1919 op hul plaas Zorgvliet oorlede en is daar begrawe.

Our Blog

Latest Articles

Inleiding

Soos die geslagte kom en gaan, is daar baie waardevolle inligting oor familievoorgeslagte wat met...

read more

Die Gelofte

Vroeg in Desember 1838 het Andries Pretorius inligting ontvang dat die Zoeloes besig is om te...

read more

Voorbereiding

Die Wenkommando — so is hulle ook genoem — het Saterdag 15/12/1838 die Buffelsrivier oorgesteek en...

read more

Veldslag

Twee uur voor dagbreek was die Trekkers reeds op hul poste. Daar was egter 'n digte mis oor die...

read more

Wonderwerke

God se Almag en genade vir die Voortrekkers kan baie duidelik gesien word as die volgende onder oë...

read more

Nalatenskap

Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag) het inderdaad as welgestelde man gesterf. Ten tyde van sy...

read more

Kinders

Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag) is gedurende 1841 met Maria Johanna de Lange getroud. Uit...

read more

Jolyt in Pretoria

Alhoewel Pretoria in die vyftigerjare van die negentiende eeu (Pretoria is in 1855 gestig) nog 'n...

read more

Dapper Willem

Oor Willem se dapperheid kan boekdele geskryf word. Terwyl hy op 'n jaggeleentheid in...

read more

Die spitgraaf

Volgens die gewoonte van daardie tyd, het een of meer van Willem Petrus Prinsloo se kleinkinders...

read more

Inleiding

FAMILIEGESKIEDENIS VAN NASATE VAN WILLEM PETRUS PRINSLOO (WILLEM WRAGTAG) Soos in die Inleiding...

read more

Ready to Make a Change?

Nunc consequat justo eget enim finibus porta. Suspendisse orci nunc. Nunc consequat justo eget enim finibus porta. Suspendisse orci nunc.