Barend Jacobus

Barend Jacobus Barend Jacobus Prinsloo (oupagrootjie van skrywer) was die tweede seun van Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag) en is op 20/07/1851, dieselfde jaar toe sy vader die tog na die Ngumi meer meegemaak het, gebore. Daar is nie veel bekend oor sy...

Jochemus Johannes Prinsloo (Hl)

Jochemus Johannes Prinsloo (Hl) Jochemus Johannes Prinsloo is op 18/08/1895 gebore en was met Maria Jacoba Roos, gebore op 03/07/1907, getroud. Jochemus was as ‘Oom Joggom’ bekend en het hoofsaaklik te 14de laan, Wonderboom-Suid gewoon. Hy was by die...

Gerhard Pieter Prinsloo (H2)

Gerhard Pieter Prinsloo (H2) Gerhard Pieter Prinsloo was ook bekend as “Oom Gert”. Hy is op 04/02/1889 gebore en is op 13/06/1965 in Pretoria oorlede. Hy was getroud met Anna Susanna Prinsloo (geboorte- en sterfdatum onbekend) en uit die huwelik is die...

Barend Jacobus Gerhardus Prinsloo (H3)

Barend Jacobus Gerhardus Prinsloo (H3) Barend Jacobus Gerhardus Prinsloo het ook bekend gestaan as ‘Oom Bêrend’. Daar is ook baie min kennis oor hom en sy vrou, ‘Tant Makkie’ Schutte, bekend. Hulle geboorte-, huwelik- en sterfdatums is ook nie...

Willem Petrus Louwrens Prinsloo (H4)

Willem Petrus Louwrens Prinsloo (H4) Baie min is ook van Willem Petrus Louwrens Prinsloo bekend. Hy is op 24/05/1881 gebore en was die oudste seun van Barend Jacobus Prinsloo. Hy is met sy niggie, Dorothea Riekert, getroud en hulle het naby Cullinan gebly. Hulle...

Willem Petrus Prinsloo (H6)

Willem Petrus Prinsloo (H6) Willem Petrus Prinsloo, bekend as ‘Oom Petrus’, se geboorte- en sterfdatum is nie bekend nie. Hy was as kind in die Irene-konsentrasiekamp ernstig siek, en daar was vir sy lewe gevrees. Dit is bekend dat Oom Petrus nie...