Staaltjies rondom Willem Wragtag en die De Langes
Die De Langes wil trek Tydens die aanvang van die Groot Trek was die netelige kwessie wat elke egpaar gehad het, of hulle moet trek en so hul familie los, of moet bly. “Gaan jy trek of gaan jy bly!” dit is wat Barend Jacobus de Lange aan sy jong vrou, die...
Staaltjies rondom Willem Wragtag en die De Langes
Onverskrokke Willem Willem Wragtag se groot liefde was om te jag. Waar Pretoria vandag geleë is, was roofdiere in die veertigerjare van die negentiende eeu nog volop. Verhale van Willem se onverskrokkenheid en noue ontkomings word vandag nog oorvertel. ‘n...
Staaltjies rondom Willem Wragtag en die De Langes
Jolyt in Pretoria Alhoewel Pretoria in die vyftigerjare van die negentiende eeu (Pretoria is in 1855 gestig) nog ‘n klein ylbevolkte dorpie was, was daar vir die inwoners volop vermaak. Almal het mekaar geken en baie was familie van mekaar. Daar word vertel dat...
Staaltjies rondom Willem Wragtag en die De Langes
Dapper Willem Oor Willem se dapperheid kan boekdele geskryf word. Terwyl hy op ‘n jaggeleentheid in OosTransvaal, waar die huidige Krugerwildtuin is, gejag het, het ‘n kaptein van vyandige inboorlinge hom in ‘n stat vasgekeer. Hy is onverhoeds betrap...
Staaltjies rondom Willem Wragtag en die De Langes
Onderonsie met buffel Die jagveld het Willem ook nie genadiglik behandel nie. Nadat hy op ‘n keer ‘n buffel gekwes het, het die dier hom bestorm. Wanhopig het hy die buffel beetgepak maar al sy krag ten spyt, kon hy nie hond haaraf maak nie. Die buffel het...
Staaltjies rondom Willem Wragtag en die De Langes
Willem die vermiste Volgens oorlewering word vertel dat Willem op een van sy jagtogte — iewers onbekend — teen verwagting, langer as ‘n jaar weg was. Sy vrou Johanna en die kinders het bekommerd geraak omdat hy langer as gewoonlik wegbly. Dit was teen die aard...