Staaltjies rondom Willem Wragtag en die De Langes
Willem en die Goud Jagters Willem Wragtig (rees) en Lang Willem tydens die goudstormloop Toe goud op Willem se plaas Modderfontein ontdek is, het die mynbase tot vervelens toe by hom aangehou om sy plaas te verkoop, of om hulle ten minste toe te laat om daar te...
Staaltjies rondom Willem Wragtag en die De Langes
Willem en die droëperskes Met die ontdekking van gouddraende erts op Willem se plaas Modderfontein, word dit verhaal dat goudjagters hom oorval het om die plaas aan hulle te verkoop. Vriende van Willem het hom gewaarsku dat hierdie mense gewetenloos kan wees en enige...
Staaltjies rondom Willem Wragtag en die De Langes
Die spitgraaf Volgens die gewoonte van daardie tyd, het een of meer van Willem Petrus Prinsloo se kleinkinders (skrywer se oupa Louwrens Johannes Prinsloo was een) by hom en sy vrou ingewoon om ligte stuurtakies te verrig. Hy het graag aan hulle staaltjies uit sy...
Staaltjies rondom Willem Wragtag en die De Langes
Willem en Sir Thomas Cullinan Dit word vertel dat, nadat Willem die Modderfontein plaas verkoop het, hy onder andere die Plase Kaalfontein by die huidige Rayton, en Elandsfontein, waar Cullinan nou gelee is, gekoop het. Dit word vertel dat prospekteerders...
Staaltjies rondom Willem Wragtag en die De Langes
Die verhaal van Makbees (Wat nou volg, is alles ‘n direkte aanhaling van ‘n toespraak van wyle B.J. Prinsloo, bekend as oom Ben, by die opening van die Willem Prinsloo Landboumuseum. Hierdie inligting is grootliks in Deel III ingewerk). Oom Ben Prinsloo...