1820 - 1898 Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag)
Lewensgeskiedenis tot en met die Slag van Bloedrivier Soos reeds in Deel I genoem, is Willem Petrus Prinsloo (Willem Spreeu), op 04/10/1819 getroud met sy niggie Maria Elizabeth Prinsloo, wat drie jaar voor die huwelik haar eerste man en ook ‘n neef, Hendrik...
1820 - 1898 Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag)
Lewensgeskiedenis tot Willem Wragtag se vestiging in Pretoria Gedurende 1841, nadat Port Natal deur die Britse magte beset is, het Willem Spreeu en sy gesin weereens die Britse bewind ontwyk en teruggetrek na die Vrystaat en hulle tydelik in Winburg gevestig. Hier het...
1820 - 1898 Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag)
Verdere geskiedenis Gedurende die begin van die 1850s, het Willem sy beroep van grootwildjagter begin beoefen. Jagtogte kon weke en soms maande lank duur. Die jagters het transportwaens op hul ekspedisies saamgeneem om die jagprodukte soos velle, biltong en ivoor, na...
1820 - 1898 Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag)
Nalatenskap Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag) het inderdaad as welgestelde man gesterf. Ten tyde van sy afsterwe in 1898 het hy 18 eiendomme, 13094 pond sterling kontant en 693 pond sterling se waarde aan roerende eiendom aan sy weduwee, 8 kinders en 1 kleinseun...
1820 - 1898 Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag)
Kinders Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag) is gedurende 1841 met Maria Johanna de Lange getroud. Uit die huwelik is 4 seuns en 5 dogters gebore: Johanna Maria Prinsloo (22/06/1842) -Maria Elizabettha Prinsloo (14/12/1845) Petronella Aletta Prinsloo...
1820 - 1898 Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag)
Verdere geskiedkundige agtergrond Willem het volgens die navorsing en geskrifte oor hom, hom nie veel aan politieke en staatkundige sake gesteur nie, en volgens dit wat bekend was, nie daaraan deelgeneem nie. Dit is nogtans belangrik om sy lewensgeskiedenis in...