Prinsloo Geskiedenis
  • Tuis
  • Deel 1
  • Deel 2
  • Deel 3
  • Deel 4
  • Deel 5
  • Stamboom
  • Erflatings
Select Page

Adriaan Gerritzoon Prinsloo tot Willem Petrus Prinsloo (Willem Spreeu)

Die tydperk 1680 tot ongeveer 1850 - Adriaan Gerritzoon Prinsloo tot Willem Petrus Prinsloo (Willem Spreeu)

Adriaan Gerritzoon Prinsloo tot Willem Petrus Prinsloo (Willem Spreeu) Inleiding Daar is baie min inligting oor die begingeslagte van die Prinsloo in Suid Afrika  Hier en daar het daar inligting bewaar gebly – veral waar ‘n familielid se betrokkenehid by...

Adriaan Gerritzoon Prinsloo (A)

Die tydperk 1680 tot ongeveer 1850 - Adriaan Gerritzoon Prinsloo tot Willem Petrus Prinsloo (Willem Spreeu)

Adriaan Gerritzoon Prinsloo (A) Gedurende 1679 het Simon van der Stel goewerneur van ‘De Kaap’ geword met die opdrag van die Oos-Indiese Kompanjie om die handelsposgebied te vergroot sodat meer gronete, vleis ensovoorts verbou kon word ten einde die...

Nicolaas Prinsloo (32)

Die tydperk 1680 tot ongeveer 1850 - Adriaan Gerritzoon Prinsloo tot Willem Petrus Prinsloo (Willem Spreeu)

Nicolaas Prinsloo (32) Aangesien Nicolaas Prinsloo se broer en susters kinderloos gesterf het, kan hy in der waarheid as ‘n mede stamvader beskou word. Gedurende Nicolaas Prinsloo se leeftyd het die Vryburgers aanhoudend gebuk gegaan onder diefstal en ander...

Willem Prinsloo “Willem die Oue” (C4)

Die tydperk 1680 tot ongeveer 1850 - Adriaan Gerritzoon Prinsloo tot Willem Petrus Prinsloo (Willem Spreeu)

Willem Prinsloo “Willem die Oue” (C4) Die periode wat Willem Prinsloo geleef het, word gekenmerk deur aanhoudende probleme met die Xhosa’s aan die Oosgrens en Trekboere wat as gevolg daarvan begin saamstaan het teen die bedreiging. Die Oos-lndiese...

Marthinus Prinsloo (D2)

Die tydperk 1680 tot ongeveer 1850 - Adriaan Gerritzoon Prinsloo tot Willem Petrus Prinsloo (Willem Spreeu)

Marthinus Prinsloo (D2) Die geskiedenis van die “D-geslag” (Willem die Oue se kinders), word vir agtergrondsdoeleindes beskryf. In 1795, na aanleiding van Napoleon Boneparte van Frankryk se inname van lande in Europa, het Engelse skepe Kaap toe gevaar en...

Hendrik Frederick Prinsloo (Dl)

Die tydperk 1680 tot ongeveer 1850 - Adriaan Gerritzoon Prinsloo tot Willem Petrus Prinsloo (Willem Spreeu)

Hendrik Frederick Prinsloo (Dl) Hendrik Frederick Prinsloo was die tweede seun van Willem die Oue en is op 04/07/1746 gebore. Dit is onbekend met wie hy in die huwelik getree het, en min is bekend oor hoeveel kinders hy gehad het. Al wat bekend is, is dat hy ‘n...
« Older Entries
  • Inleiding
  • Adriaan Gerritzoon Prinsloo tot Willem Petrus Prinsloo (Willem Spreeu)
  • Adriaan Gerritzoon Prinsloo (A)
  • Nicolaas Prinsloo (32)
  • Willem Prinsloo “Willem die Oue” (C4)

Recent Comments

  1. A WordPress Commenter on Inleiding

Kategorieë

  • 1820 – 1898 Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag)
  • Afdeling A
  • Afdeling B
  • Deel 1
  • Die Aanloop tot Bloedrivier
  • Die Slag van Bloedrivier
  • Die Slag van Bloedrivier en die nageslag
  • Die tydperk 1680 tot ongeveer 1850 – Adriaan Gerritzoon Prinsloo tot Willem Petrus Prinsloo (Willem Spreeu)
  • Die Veldslag
  • Familiegeskiedenis van nasate van Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag)
  • Slot en Geslags diagram
  • Staaltjies rondom Willem Wragtag en die De Langes