Pet Retief en geselskap se moord

Pet Retief en geselskap se moord Piet Retief het beplan om na Dingaan te gaan met ‘n traktaat waarvolgens toestemming verleen sou word vir die Voortrekkers om die gebied tussen die Tugelarivier en Umzinvubu te mag bewoon. Nieteenstaande waarskuwings van ...

Blaauwkrantz-moordslagting

Blaauwkrantz-moordslagting Dieselfde middag, Dinsdag 06/02/1838, moes eerwaarde Owen toekyk hoe Dingaan ‘n reuse mag in die rigting vanwaar Retief gekom het, uitstuur. In die vroeë oggend van 17/02/1838 het ongeveer 10 000 Zoeloekrygers die slapende Voortrekkers...

Die koms van Andries Pretorius

Die koms van Andries Pretorius Nie baie lank na die Blaauwkrantz-moordslagting, is Gerrit Maritz skielik oorlede. Die afsterwe van beide Gerrit Maritz en Piet Retief het die Voortrekkers in Natal nou leierloos gelaat. Die Voortrekkers het besef dat hulle ‘n...

Die Gelofte

Die Gelofte Vroeg in Desember 1838 het Andries Pretorius inligting ontvang dat die Zoeloes besig is om te organiseer en hulle binnekort moontlik sou aanval. Die Kommando was in daardie stadium naby Spioenkop en hulle het toe deur die Tugela rivier (wat in vloed was)...