Die “groot oorlogsvolk”, die Zoeloes

Die “groot oorlogsvolk”, die Zoeloes Shaka het in 1815 in Zoeloeland aan bewind gekom nadat hy as krygsowerste nuwe vegsmetodes en die nuwe wapen, die kortsteel assegaai, as Impileier ingestel het. Hy het die Zoeloes as ‘n werklik groot oorlogsvolk...