Willem Petrus Prinsloo “Lang Willem” (G4)

Willem Petrus Prinsloo “Lang Willem” (G4) Met die totstandkoming van die Willem Prinsloo Landboumuseum deur grondskenking van tant Miertjie Ie Roux (kleindogter van Lang Willem), is daar veral deur Annemarie Carelsen, wat ‘n verhandeling vir ‘n...

Maria Elizabettha Prinsloo (G3)

Maria Elizabettha Prinsloo (G3) Maria Elizabettha Prinsloo, ook bekend as ‘tannie Beth’ is op 14/12/1845 op die plaas Deelkraal aan die Mooirivier te Potchefstroom gebore. Daar is nie veel oor haar bekend nie, behalwe dat sy nooit getroud is nie. Na die...

Jochemus Johannes Prinsloo (G6)

Jochemus Johannes Prinsloo (G6) Jochemus Johannes Prinsloo is in 1855 gebore en in 1926 oorlede. Sy bynaam was ‘oom Rooi Joggem’. Daar is nie veel oor hom bekend nie, behalwe dat hy met tant Mieta Opperman getroud was en op Zorgvliet gebly het. Daar is...

Johanna Maria PRinsloo (G1)

Johanna Maria PRinsloo (G1) Johanna Maria Prinsloo is op 22/06/1842 gebore. Haar huwelikstaat is onbekend en geen inligting bestaan oor haar sterfdatum nie. Daar word vermoed dat sy voor haar vader oorlede is.   Our Blog Latest Articles Inleiding Soos die...

Erasmus Daniel Jacobus Prinsloo (G2)

Erasmus Daniel Jacobus Prinsloo (G2) Daar is nie veel oor Erasmus Daniel Jacobus Prinsloo bekend nie. Die naam en geboortedatum van sy vrou is nie bekend nie, so ook nie sy geboorte- en sterfdatum nie. Wat wel bekend is volgens die beperkte navorsing wat gedoen is, is...

Petronella Aletta Prinsloo (G7)

Petronella Aletta Prinsloo (G7) Petronella Aletta Prinsloo is op 01/01/1847 gebore en op 22/08/1914 oorlede. Al wat van haar bekend is, is dat sy met Johannes Meyer getroud was. Our Blog Latest Articles Inleiding Soos die geslagte kom en gaan, is daar baie waardevolle...