Deel 5

Familiegeskiedenis van nasate van Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag)

S

oos in die Inleiding voor in die bundel genoem, was die opsteller nie in staat om detail navorsing te doen nies Daarom is dit my versoek dat die leser (familie) aanvullende inligting behoort beskikbaar te stel wat spesifiek in hierdie deel baie ernstig benodig word.

Die lynstamboom in hierdie geval is Barend Jacobus Prinsloo en sy tweede seun Louwrens Johannes Prinsloo. Vir interessantheidshalwe word syvertakkings ook bespreek, maar weens gebrekkige inligting is dit baie dun om die lyf.

In Afdeling A word die kinders van Willem Petrus Prinsloo “Willem Wragtag” (uitgesonderd Barend Jacobus Prinsloo) bespreek en daarna in Afdeling B, die geskiedenis van Barend Jacobus Prinsloo asook dié van sy kinders.

Afdeling A

Johanna Maria PRinsloo (G1)

Johanna Maria Prinsloo is op 22/06/1842 gebore. Haar huwelikstaat is onbekend en geen inligting bestaan oor haar sterfdatum nie. Daar word vermoed...

read more

Martha Louise Prinsloo

Martha Louise Prinsloo se geboorte en sterftedatums is onbekend maar sy was getroud met Boy van Niekerk.Our BlogLatest ArticlesReady to Make a...

read more

Afdeling B

Barend Jacobus

Barend Jacobus Prinsloo (oupagrootjie van skrywer) was die tweede seun van Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag) en is op 20/07/1851, dieselfde...

read more

Gerhard Pieter Prinsloo (H2)

Gerhard Pieter Prinsloo was ook bekend as "Oom Gert". Hy is op 04/02/1889 gebore en is op 13/06/1965 in Pretoria oorlede. Hy was getroud met Anna...

read more

Willem Petrus Prinsloo (H6)

Willem Petrus Prinsloo, bekend as 'Oom Petrus', se geboorte- en sterfdatum is nie bekend nie. Hy was as kind in die Irene-konsentrasiekamp ernstig...

read more

Johanna Maria Prinsloo (H9)

Johanna Maria Prinsloo is in 1901 gebore en is in dieselfde jaar in die Irene konsentrasiekamp oorlede. Sy was onder konsentrasiekamptoestande...

read more

Kontak vir meer inligting om die stamboom en geskiedenis te voltooi

Book a Tour Today!

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Proin eget tortor risus. Nulla porttitor accumsan tincidunt. Pellentesque in ipsum id orci porta dapibus. Donec rutrum congue leo eget male

Call (255) 352-6258 to schedule