Deel 1

1680 – 1850

Adriaan Gerritzoon Prinsloo – Willem Petrus Prinsloo (Willem Spreeu)

Daar is baie min inligting oor die begingeslagte van die Prinsloos in Suid Afrika bekend. Hier en daar het daar inligting bewaar gebly — veral waar n familielid se betrokkenheid by ‘n geskiedkundige gebeurtenis op ‘n stadium geboekstaaf of beskryf is. In die meeste gevalle, veral by syvertakkings, is geboorte- en sterfdatums ook nie bekend nie. Huweliksgenote is ook in baie gevalle onbekend.

Bylae A toon (in alfabetiese kodevorm) ‘n geslagsdiagram van direkte afstammelinge vanaf Adriaan Gerritzoon Prinsloo tot en met Louwrens Johannes Prinsloo met syvertakkings van broers en susters vir elke geslag. Die aanhangsel tot die bylae toon die name van die familielede teenoor die kodes.

Nicolaas Prinsloo (32)

Aangesien Nicolaas Prinsloo se broer en susters kinderloos gesterf het, kan hy in der waarheid as 'n mede stamvader beskou word. Gedurende Nicolaas...

read more

Marthinus Prinsloo (D2)

Die geskiedenis van die "D-geslag" (Willem die Oue se kinders), word vir agtergrondsdoeleindes beskryf. In 1795, na aanleiding van Napoleon...

read more

Nicolaas Prinsloo (D3)

Nicolaas Prinsloo was die oudste seun van Willem die Oue en is op 25/08/1743 gebore. Hierdie is die eerste keer dat die oudste seun na die grootouer...

read more

Willem Prinsloo (D7)

Willem Prinsloo was die derde seun van Willem die Oue en is op 25/12/1749 gebore. Dit is onbekend wie sy vrou was, maar uit die huwelik is dit slegs...

read more

Kontak vir meer inligting om die stamboom en geskiedenis te voltooi

Book a Tour Today!

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Proin eget tortor risus. Nulla porttitor accumsan tincidunt. Pellentesque in ipsum id orci porta dapibus. Donec rutrum congue leo eget male

Call (255) 352-6258 to schedule