Deel 3
Die tydperk 1820 – 1898
Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag)
Willem Petrus Prinsloo (ook genoem Willem Wragtag), was by uitstek die kleurrykste Prinsloo sedert Adriaan Gerritzoon Prinsloo voet aan wal in die Kaap gesit het, en daarna. Hy kan as die “hoogtepunt” van die Prinsloogeskiedenis beskou word, en die meeste nagevorste inligting het ook rondom hom gesentreer. Voorbeelde hiervan is die inhoud van die Voortrekkermuseum by die Voortrekkermonument waar baie van sy items ten toon gestel is, asook die Willem Prinsloo Landboumuseum naby Cullinan.
Lewensgeskiedenis tot en met die Slag van Bloedrivier
Soos reeds in Deel I genoem, is Willem Petrus Prinsloo (Willem Spreeu), op 04/10/1819 getroud met sy niggie Maria Elizabeth Prinsloo, wat drie jaar...
Lewensgeskiedenis tot Willem Wragtag se vestiging in Pretoria
Gedurende 1841, nadat Port Natal deur die Britse magte beset is, het Willem Spreeu en sy gesin weereens die Britse bewind ontwyk en teruggetrek na...
Verdere geskiedenis
Gedurende die begin van die 1850s, het Willem sy beroep van grootwildjagter begin beoefen. Jagtogte kon weke en soms maande lank duur. Die jagters...
Nalatenskap
Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag) het inderdaad as welgestelde man gesterf. Ten tyde van sy afsterwe in 1898 het hy 18 eiendomme, 13094 pond...
Kinders
Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag) is gedurende 1841 met Maria Johanna de Lange getroud. Uit die huwelik is 4 seuns en 5 dogters gebore:...
Verdere geskiedkundige agtergrond
Willem het volgens die navorsing en geskrifte oor hom, hom nie veel aan politieke en staatkundige sake gesteur nie, en volgens dit wat bekend was,...
Kort agtergrondskets van Johanna Maria de Lange
Volgens aanduidings is Johanna Maria de Lange, vrou van Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag), ook in die Bruintjieshoogte gebied naby die huidige...
Deel 4
Kontak vir meer inligting om die stamboom en geskiedenis te voltooi
Book a Tour Today!
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Proin eget tortor risus. Nulla porttitor accumsan tincidunt. Pellentesque in ipsum id orci porta dapibus. Donec rutrum congue leo eget male
Call (255) 352-6258 to schedule