Voorbereiding

Voorbereiding Die Wenkommando — so is hulle ook genoem — het Saterdag 15/12/1838 die Buffelsrivier oorgesteek en tussen die Buffels- en Ncomorivier uitgespan. Twee bespieders het berig dat hulle ‘n groot Zoeloemag sowat een en ‘n half uur te voet weg van...

Veldslag

Veldslag Twee uur voor dagbreek was die Trekkers reeds op hul poste. Daar was egter ‘n digte mis oor die terrein en hulle was bevrees dat die buskruit vir die voorlaers en kanonne sou klam word. Die mis het egter skielik begin lig en ‘n perfekte dag sonder...

Gevolge van die veldslag

Gevolge van die veldslag Na die slag van Bloedrivier is die mag van die Zoeloes finaal verbreek en burgeroorlog het tussen hulle uitgebreek. Dingaan het na Swaziland gevlug waar hy met ‘n spies in die maag gedood is. Pretorius het daarna Mpandi, Dingaan se...

Wonderwerke

Wonderwerke God se Almag en genade vir die Voortrekkers kan baie duidelik gesien word as die volgende onder oë geneem word: Geen ander oorlogsterrein met betrekking tot die plasing en rangskikking van die waens was so ideaal soos hierdie nie. Dit is dus werklik dat...