Willem Petrus Prinsloo “Lang Willem” (G4)

Met die totstandkoming van die Willem Prinsloo Landboumuseum deur grondskenking van tant Miertjie Ie Roux (kleindogter van Lang Willem), is daar veral deur Annemarie Carelsen, wat ‘n verhandeling vir ‘n MA (Kultuurgeskiedenis) —graad gedoen het, ‘n volledige beskrywing van Lang Willem en sy nasate en eiendomme gedoen. Aangesien hierdie inligting buite die lynstamboom val, word dit nie bespreek nie. Lang Willem se stamboom is wel bekend en word as ‘n aparte geslagsdiagram aan die einde van hierdie bundel weergee (kyk Bylae B)

“Lang Willem” Prinsloo

Willen”. Petrus Prinsloo (Lang Willem) vvas die oudste seun van Willem Wragtag en is op 05/08/18A9 op Kromdraai, distrik Pretoria, gebore. Die eerste plaasskool in die omgewing was op die plaas Heuningkrans geopen. Die Prinsloo-kinders het hier begin skoolgaan.

Willem is op 03/06/1880 getroud met Cornelia Johanna Prinsloo (gebore 03/06/1860) wat van Prinsloos in die Hammanskraal omgewing gewoon het, afkomstig was. (Dit is nie seker of hulle naby familie was nie en die stamboom van hierdie Prinsloos is nie bekend nie). Uit die huwelik is die volgende kinders gebore:

                 Willem Petrus Prinsloo ‘Klein Lang Willem’ (24/04/1881)

  • Anna Maria Johanna Prinsloo (07/02/1884)
  • Willem Belthazar Johannes Prinsloo ‘Lang Hans’ (29/08/1886)

 “Klein Lang Willem” Prinsloo                                                         

“Lang Hans” Prinsloo

Lang Willem het in 1898 die oostelike deel van Kaalfontein no.402, en ‘n deel van

Boekenhoutskloof no.255, uit sy vader se boedel geerf. Klein Lang Willem, sy oudste seun, het as naamgenoot van sy oupa Willem Wragtag, ‘n deel van die plaas Welgevonden no.355, geerf.

Lang Willem is op 15/03/1928 en sy vrou op 21/11/1938 oorlede. Hulle is op die plaas Kaalfontein begrawe.

“Lang Willem” se grafsteen

Our Blog

Latest Articles

Inleiding

Soos die geslagte kom en gaan, is daar baie waardevolle inligting oor familievoorgeslagte wat met...

read more

Die Gelofte

Vroeg in Desember 1838 het Andries Pretorius inligting ontvang dat die Zoeloes besig is om te...

read more

Voorbereiding

Die Wenkommando — so is hulle ook genoem — het Saterdag 15/12/1838 die Buffelsrivier oorgesteek en...

read more

Veldslag

Twee uur voor dagbreek was die Trekkers reeds op hul poste. Daar was egter 'n digte mis oor die...

read more

Wonderwerke

God se Almag en genade vir die Voortrekkers kan baie duidelik gesien word as die volgende onder oë...

read more

Nalatenskap

Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag) het inderdaad as welgestelde man gesterf. Ten tyde van sy...

read more

Kinders

Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag) is gedurende 1841 met Maria Johanna de Lange getroud. Uit...

read more

Jolyt in Pretoria

Alhoewel Pretoria in die vyftigerjare van die negentiende eeu (Pretoria is in 1855 gestig) nog 'n...

read more

Dapper Willem

Oor Willem se dapperheid kan boekdele geskryf word. Terwyl hy op 'n jaggeleentheid in...

read more

Die spitgraaf

Volgens die gewoonte van daardie tyd, het een of meer van Willem Petrus Prinsloo se kleinkinders...

read more

Inleiding

FAMILIEGESKIEDENIS VAN NASATE VAN WILLEM PETRUS PRINSLOO (WILLEM WRAGTAG) Soos in die Inleiding...

read more

Ready to Make a Change?

Nunc consequat justo eget enim finibus porta. Suspendisse orci nunc. Nunc consequat justo eget enim finibus porta. Suspendisse orci nunc.