Willem en die droëperskes

Met die ontdekking van gouddraende erts op Willem se plaas Modderfontein, word dit verhaal dat goudjagters hom oorval het om die plaas aan hulle te verkoop. Vriende van Willem het hom gewaarsku dat hierdie mense gewetenloos kan wees en enige metode sou gebruik om hom van die plaas af te kry — hulle sou selfs so ver gaan om gif in sy kos te gooi! Willem het dit ter harte geneem en het daarna katvoet geloop.

Op ‘n dag kom daar toe weer ‘n goudjagter aan wat met ‘n opregte en eerlike bedoeling vir hom ‘n kas droëperskes gebring het. Nodeloos om te sê was Willem skepties en oortuig dat hulle die perskes vergiftig het. Nadat die gas vertrek het, het hy sy seuns opdrag gegee om die kas met droë perskes in ‘n nabygeleë droë put weg te gooi.

Our Blog

Latest Articles

Inleiding

Soos die geslagte kom en gaan, is daar baie waardevolle inligting oor familievoorgeslagte wat met...

read more

Die Gelofte

Vroeg in Desember 1838 het Andries Pretorius inligting ontvang dat die Zoeloes besig is om te...

read more

Voorbereiding

Die Wenkommando — so is hulle ook genoem — het Saterdag 15/12/1838 die Buffelsrivier oorgesteek en...

read more

Veldslag

Twee uur voor dagbreek was die Trekkers reeds op hul poste. Daar was egter 'n digte mis oor die...

read more

Wonderwerke

God se Almag en genade vir die Voortrekkers kan baie duidelik gesien word as die volgende onder oë...

read more

Nalatenskap

Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag) het inderdaad as welgestelde man gesterf. Ten tyde van sy...

read more

Kinders

Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag) is gedurende 1841 met Maria Johanna de Lange getroud. Uit...

read more

Jolyt in Pretoria

Alhoewel Pretoria in die vyftigerjare van die negentiende eeu (Pretoria is in 1855 gestig) nog 'n...

read more

Dapper Willem

Oor Willem se dapperheid kan boekdele geskryf word. Terwyl hy op 'n jaggeleentheid in...

read more

Die spitgraaf

Volgens die gewoonte van daardie tyd, het een of meer van Willem Petrus Prinsloo se kleinkinders...

read more

Inleiding

FAMILIEGESKIEDENIS VAN NASATE VAN WILLEM PETRUS PRINSLOO (WILLEM WRAGTAG) Soos in die Inleiding...

read more

Ready to Make a Change?

Nunc consequat justo eget enim finibus porta. Suspendisse orci nunc. Nunc consequat justo eget enim finibus porta. Suspendisse orci nunc.