Willem Petrus Prinsloo (H6)

Willem Petrus Prinsloo, bekend as ‘Oom Petrus’, se geboorte- en sterfdatum is nie bekend nie. Hy was as kind in die Irene-konsentrasiekamp ernstig siek, en daar was vir sy lewe gevrees. Dit is bekend dat Oom Petrus nie verstandelik heeltemal normaal was nie, moontlik as gevolg van ‘n te hoë koors wat hy in die konsentrasiekamp gehad het. Volgens oorlewering het hy ‘n liefdesteleurstelling gehad en toe nooit getrou nie. Dit kan egter nie, met inagneming van die feit dat hy nie verstandelik normaal was nie, as korrek aanvaar word nie.

Hy het aanvanklik by sy ouers gebly en dit is bekend dat hy later jare by sy broer Jochemus (Joggom) in Pretoria gebly het. Oom Petrus het net die Bybel gelees en dit is bekend dat hy hoogs godsdienstig was. Hy was glo so onderlig met die inhoud van die Woord dat menige predikant by hom sou kon kers opsteek. Godslastering kon hy gladnie verdra nie.

Wat ook kenmerkend van Oom Petrus was, was dat hy blitsig met sy hande was. Hy sou enige vlieg blitsig kon vang en sy vlerke afpluk!

Our Blog

Latest Articles

Inleiding

Soos die geslagte kom en gaan, is daar baie waardevolle inligting oor familievoorgeslagte wat met...

read more

Die Gelofte

Vroeg in Desember 1838 het Andries Pretorius inligting ontvang dat die Zoeloes besig is om te...

read more

Voorbereiding

Die Wenkommando — so is hulle ook genoem — het Saterdag 15/12/1838 die Buffelsrivier oorgesteek en...

read more

Veldslag

Twee uur voor dagbreek was die Trekkers reeds op hul poste. Daar was egter 'n digte mis oor die...

read more

Wonderwerke

God se Almag en genade vir die Voortrekkers kan baie duidelik gesien word as die volgende onder oë...

read more

Nalatenskap

Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag) het inderdaad as welgestelde man gesterf. Ten tyde van sy...

read more

Kinders

Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag) is gedurende 1841 met Maria Johanna de Lange getroud. Uit...

read more

Jolyt in Pretoria

Alhoewel Pretoria in die vyftigerjare van die negentiende eeu (Pretoria is in 1855 gestig) nog 'n...

read more

Dapper Willem

Oor Willem se dapperheid kan boekdele geskryf word. Terwyl hy op 'n jaggeleentheid in...

read more

Die spitgraaf

Volgens die gewoonte van daardie tyd, het een of meer van Willem Petrus Prinsloo se kleinkinders...

read more

Inleiding

FAMILIEGESKIEDENIS VAN NASATE VAN WILLEM PETRUS PRINSLOO (WILLEM WRAGTAG) Soos in die Inleiding...

read more

Ready to Make a Change?

Nunc consequat justo eget enim finibus porta. Suspendisse orci nunc. Nunc consequat justo eget enim finibus porta. Suspendisse orci nunc.