Jochemus Johannes Prinsloo (Hl)

Jochemus Johannes Prinsloo is op 18/08/1895 gebore en was met Maria Jacoba Roos, gebore op 03/07/1907, getroud. Jochemus was as ‘Oom Joggom’ bekend en het hoofsaaklik te 14de laan, Wonderboom-Suid gewoon. Hy was by die Pretoria Algemene Hospitaal werksaam gewees. Jochemus is op 24/05/1969 oorlede en sy vrou op 18/01/1995.

 

Jochemus Johannes Prinsloo

Die volle name van sommige van die kinders wat uit die huwelik gebore is, is nie almal bekend nie. Die hoeveelheid kinders is ook onseker:

  • Bennie Prinsloo (moontlik Barend Jacobus. Geboorte- en sterfdatum onbekend)
  • Hermanus Prinsloo (17/05/1937 – 05/05/1983)
  • Johanna Prinsloo (Geboorte- en sterfdatum onbekend)
  • Dorothea Catharina Johanna Prinsloo (13/09/1953 — 22/09/2008)

Our Blog

Latest Articles

Inleiding

Soos die geslagte kom en gaan, is daar baie waardevolle inligting oor familievoorgeslagte wat met...

read more

Die Gelofte

Vroeg in Desember 1838 het Andries Pretorius inligting ontvang dat die Zoeloes besig is om te...

read more

Voorbereiding

Die Wenkommando — so is hulle ook genoem — het Saterdag 15/12/1838 die Buffelsrivier oorgesteek en...

read more

Veldslag

Twee uur voor dagbreek was die Trekkers reeds op hul poste. Daar was egter 'n digte mis oor die...

read more

Wonderwerke

God se Almag en genade vir die Voortrekkers kan baie duidelik gesien word as die volgende onder oë...

read more

Nalatenskap

Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag) het inderdaad as welgestelde man gesterf. Ten tyde van sy...

read more

Kinders

Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag) is gedurende 1841 met Maria Johanna de Lange getroud. Uit...

read more

Jolyt in Pretoria

Alhoewel Pretoria in die vyftigerjare van die negentiende eeu (Pretoria is in 1855 gestig) nog 'n...

read more

Dapper Willem

Oor Willem se dapperheid kan boekdele geskryf word. Terwyl hy op 'n jaggeleentheid in...

read more

Die spitgraaf

Volgens die gewoonte van daardie tyd, het een of meer van Willem Petrus Prinsloo se kleinkinders...

read more

Inleiding

FAMILIEGESKIEDENIS VAN NASATE VAN WILLEM PETRUS PRINSLOO (WILLEM WRAGTAG) Soos in die Inleiding...

read more

Ready to Make a Change?

Nunc consequat justo eget enim finibus porta. Suspendisse orci nunc. Nunc consequat justo eget enim finibus porta. Suspendisse orci nunc.