Prinsloo Geskiedenis
  • Tuis
  • Deel 1
  • Deel 2
  • Deel 3
  • Deel 4
  • Deel 5
  • Stamboom
  • Erflatings
Select Page

Hendrik Frederick Prinsloo (E13)

Die tydperk 1680 tot ongeveer 1850 - Adriaan Gerritzoon Prinsloo tot Willem Petrus Prinsloo (Willem Spreeu)

Hendrik Frederick Prinsloo (E13) Hendrik Frederick Prinsloo Jnr se geboortedatum is onbekend. Hy was getroud met een van sy niggies, Maria Elizabeth Prinsloo, dogter van sy oom Willem Prinsloo (D7). Hy is op 09/03/1816 as gevolg van sy aandeel in die...

George Diederick Petrus Prinsloo (E14) en Willem Jacobus Prinsloo

Die tydperk 1680 tot ongeveer 1850 - Adriaan Gerritzoon Prinsloo tot Willem Petrus Prinsloo (Willem Spreeu)

George Diederick Petrus Prinsloo (E14) en Willem Jacobus Prinsloo Hendrik Frederick Prinsloo (Dl), was ook die vader van George Diederick Prinsloo (geboortedatum onbekend). Dit is nie bekend wie sy vrou was nie, maar hulle het onder andere ‘n seun gehad, nl...

Nicolaas Prinsloo (D3)

Die tydperk 1680 tot ongeveer 1850 - Adriaan Gerritzoon Prinsloo tot Willem Petrus Prinsloo (Willem Spreeu)

Nicolaas Prinsloo (D3) Nicolaas Prinsloo was die oudste seun van Willem die Oue en is op 25/08/1743 gebore. Hierdie is die eerste keer dat die oudste seun na die grootouer vernoem is. Hy het twee keer in die huwelik getree; eers met Gezina Nel en later met Anna Maria...

Jochemus Johannes Prinsloo (D4)

Die tydperk 1680 tot ongeveer 1850 - Adriaan Gerritzoon Prinsloo tot Willem Petrus Prinsloo (Willem Spreeu)

Jochemus Johannes Prinsloo (D4) Daar is baie min oor hierdie direkte voorouer bekend behalwe dat hy ook ‘n grensboer in die omgewing van Somerset-Oos was. Hy het ook tot ‘n mindere mate aan die Slagtersnek-rebellie saam met sy broers deelgeneem. Jochemus...

Willem Petrus Prinsloo “Willem Spreeu” (E7)

Die tydperk 1680 tot ongeveer 1850 - Adriaan Gerritzoon Prinsloo tot Willem Petrus Prinsloo (Willem Spreeu)

Willem Petrus Prinsloo “Willem Spreeu” (E7)  illem Petrus Prinsloo (Willem Spreeu) se geskiedenis strek vanaf die tydperk toe hy ‘n boer in die Oos-Kaap was tot sy laaste jare in die omgewing van Pretoria. Na die heranneksasie van die Kaap deur die...

Willem Prinsloo (D7)

Die tydperk 1680 tot ongeveer 1850 - Adriaan Gerritzoon Prinsloo tot Willem Petrus Prinsloo (Willem Spreeu)

Willem Prinsloo (D7) Willem Prinsloo was die derde seun van Willem die Oue en is op 25/12/1749 gebore. Dit is onbekend wie sy vrou was, maar uit die huwelik is dit slegs bekend dat hy ‘n dogter, Maria Elizabeth Prinsloo, gehad het. Sy sterfdatum is ook onbekend....
« Older Entries
Next Entries »
  • Inleiding
  • Adriaan Gerritzoon Prinsloo tot Willem Petrus Prinsloo (Willem Spreeu)
  • Adriaan Gerritzoon Prinsloo (A)
  • Nicolaas Prinsloo (32)
  • Willem Prinsloo “Willem die Oue” (C4)

Recent Comments

  1. A WordPress Commenter on Inleiding

Kategorieë

  • 1820 – 1898 Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag)
  • Afdeling A
  • Afdeling B
  • Deel 1
  • Die Aanloop tot Bloedrivier
  • Die Slag van Bloedrivier
  • Die Slag van Bloedrivier en die nageslag
  • Die tydperk 1680 tot ongeveer 1850 – Adriaan Gerritzoon Prinsloo tot Willem Petrus Prinsloo (Willem Spreeu)
  • Die Veldslag
  • Familiegeskiedenis van nasate van Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag)
  • Slot en Geslags diagram
  • Staaltjies rondom Willem Wragtag en die De Langes