Afdeling B
Erasmus Daniël Prinsloo (H7) Erasmus Daniël Prinsloo was as ‘Oom Danie’ en by die ouer garde (nou almal oorlede) as ‘Kjind’ bekend. Hy is op 20/02/1898 gebore en is later (huweliksdatum onbekend) met ‘Tant Lizzie’ (Elizabeth...
Afdeling B
Dorothea Regina Johanna Prinsloo (H8) Dorothea Regina Johanna Prinsloo was die enigste oorlewende dogter van Barend Jacobus Prinsloo. Haar geboortedatum is nie beskikbaar nie — ook nie inligting oor haar kinder- en jongmensjare nie. Sy was algemeen by die familie as...
Afdeling B
Johanna Maria Prinsloo (H9) Johanna Maria Prinsloo is in 1901 gebore en is in dieselfde jaar in die Irene konsentrasiekamp oorlede. Sy was onder konsentrasiekamptoestande begrawe. Tant Sarie Wassenaar (II) meld dat haar vader Louwrens Johannes Prinsloo (HS) op...
Afdeling B
Louwrens Johannes Prinsloo (H5) Met Louwrens Johannes Prinsloo word die hoofafstammelinge van Adriaan Gerritzoon Prinsloo voltooi (Sien Inleiding). Louwrens Johannes Prinsloo is die tweede seun van Barend Jacobus Prinsloo en is na sy oupa aan moederskant, Lourens...