Pet Retief en geselskap se moord

Piet Retief het beplan om na Dingaan te gaan met ‘n traktaat waarvolgens toestemming verleen sou word vir die Voortrekkers om die gebied tussen die Tugelarivier en Umzinvubu te mag bewoon. Nieteenstaande waarskuwings van  sendelinge soos eerwaarde Francis Owen dat die kans hoog is dat hulle vermoor sou word, wou hy nie bes gee nie.

Op Saterdag 3/02/1838 het Retief met ongeveer ‘n honderd volgelinge, ingesluit sy seun Piet, by Mgungundlovu aangekom. Dingaan het die volgende dag tydens ‘n onthaal die dokument onderteken en

Retief het dit in sy leertassie gebêre. Op Maandag 05/02/1838 is die trekkers op ‘n eindelose vertoning van oorlogsdanse en krygsoefeninge getraktreer. Op Dinsdag 06/02/1838 het William Wood, ‘n Engelse handelaar, vir Retief gewaarsku dat hulle voor die einde van die dag uitgewis sou word. Toe hy wou vertrek, is Retief en sy manne na ‘”n laaste afskeidspart\/’ genooi, en hulle is versoek om hul gewere buite die kraalhekke te los. Hulle het, verbeisterend genoeg, aan die versoek Piet Retief

Na vele oorlogsdanse het Dingaan opgestaan en in Zoeloe geskree “Maak dood die towenaars!”. Die magtelose slagoffers is oorweldig en na ‘n nabygeleë heuwel gesleep waar hulle almal doodgesteek is. Die lyke is net so in die veld gelaat.

Our Blog

Latest Articles

Inleiding

Soos die geslagte kom en gaan, is daar baie waardevolle inligting oor familievoorgeslagte wat met...

read more

Die Gelofte

Vroeg in Desember 1838 het Andries Pretorius inligting ontvang dat die Zoeloes besig is om te...

read more

Voorbereiding

Die Wenkommando — so is hulle ook genoem — het Saterdag 15/12/1838 die Buffelsrivier oorgesteek en...

read more

Veldslag

Twee uur voor dagbreek was die Trekkers reeds op hul poste. Daar was egter 'n digte mis oor die...

read more

Wonderwerke

God se Almag en genade vir die Voortrekkers kan baie duidelik gesien word as die volgende onder oë...

read more

Nalatenskap

Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag) het inderdaad as welgestelde man gesterf. Ten tyde van sy...

read more

Kinders

Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag) is gedurende 1841 met Maria Johanna de Lange getroud. Uit...

read more

Jolyt in Pretoria

Alhoewel Pretoria in die vyftigerjare van die negentiende eeu (Pretoria is in 1855 gestig) nog 'n...

read more

Dapper Willem

Oor Willem se dapperheid kan boekdele geskryf word. Terwyl hy op 'n jaggeleentheid in...

read more

Die spitgraaf

Volgens die gewoonte van daardie tyd, het een of meer van Willem Petrus Prinsloo se kleinkinders...

read more

Inleiding

FAMILIEGESKIEDENIS VAN NASATE VAN WILLEM PETRUS PRINSLOO (WILLEM WRAGTAG) Soos in die Inleiding...

read more

Ready to Make a Change?

Nunc consequat justo eget enim finibus porta. Suspendisse orci nunc. Nunc consequat justo eget enim finibus porta. Suspendisse orci nunc.