Wonderwerke

God se Almag en genade vir die Voortrekkers kan baie duidelik gesien word as die volgende onder oë geneem word:

  • Geen ander oorlogsterrein met betrekking tot die plasing en rangskikking van die waens was so ideaal soos hierdie nie. Dit is dus werklik dat God Pretorius na hierdie terrein gelei het.
  • Die voorlaaier-gewere was normaalweg nutteloos tydens misweer aangesien die buskruit maklik vog trek, klam word, en dus nie ontsteek nie. Dit het nie hier gebeur nie.
  • Dis is insiggewend dat kenners van die voorlaaiers en statici uitgewerk het dat, inaggenome en ten spyte van die sterftes wat die kanonne sou veroorsaak het, elke skoot wat die Trekkers afgevuur het, ongeveer ses Zoeloes moes dood. Hierdie statistiek is uitgewerk met inagneming van hoe lank dit neem om so ‘n geweer te herlaai, asook die uiteindelike gesneuweldes wat gevind is. Daar moet in gedagte gehou word dat die Trekkers die gewere tussen skote self moes laai, aangesien die vrouens nie teenwoordig was nie.

Our Blog

Latest Articles

Inleiding

Soos die geslagte kom en gaan, is daar baie waardevolle inligting oor familievoorgeslagte wat met...

read more

Die Gelofte

Vroeg in Desember 1838 het Andries Pretorius inligting ontvang dat die Zoeloes besig is om te...

read more

Voorbereiding

Die Wenkommando — so is hulle ook genoem — het Saterdag 15/12/1838 die Buffelsrivier oorgesteek en...

read more

Veldslag

Twee uur voor dagbreek was die Trekkers reeds op hul poste. Daar was egter 'n digte mis oor die...

read more

Nalatenskap

Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag) het inderdaad as welgestelde man gesterf. Ten tyde van sy...

read more

Kinders

Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag) is gedurende 1841 met Maria Johanna de Lange getroud. Uit...

read more

Jolyt in Pretoria

Alhoewel Pretoria in die vyftigerjare van die negentiende eeu (Pretoria is in 1855 gestig) nog 'n...

read more

Dapper Willem

Oor Willem se dapperheid kan boekdele geskryf word. Terwyl hy op 'n jaggeleentheid in...

read more

Die spitgraaf

Volgens die gewoonte van daardie tyd, het een of meer van Willem Petrus Prinsloo se kleinkinders...

read more

Inleiding

FAMILIEGESKIEDENIS VAN NASATE VAN WILLEM PETRUS PRINSLOO (WILLEM WRAGTAG) Soos in die Inleiding...

read more

Ready to Make a Change?

Nunc consequat justo eget enim finibus porta. Suspendisse orci nunc. Nunc consequat justo eget enim finibus porta. Suspendisse orci nunc.