Die Slag van Bloedrivier en die nageslag

Hierdie veldslag sou beslis nie deur die Voortrekkers gewen kon word sonder die ingryping van ons Hemelse Vader nie! Die nageslag van Willem Petrus Prinsloo (Willem Spreeu) en meer spesifiek sy seun Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag), wat ons direkte stamvaders is, sou ook nie bestaan het indien God nie die veldslag vir ons gestry het nie.

Die vraag is egter: Het die nageslagte tot nou toe die Gelofte aan God gereeld betaal en betaal ons almal dit vandag nog? Bring ons 16 Desember deur as ‘n sabbat tot eer van Sy naam, of werk ons en doen ons inkopies op hierdie “vakansiedag”? Is ons ons naaste meer diensbaar en gehoorsaam as aan God deur sogenaamde versoeningsdag te vier?

Onthou, God is Heilig en die Woord sê duidelik dat ons ons geloftes moet betaal. God laat van Hom nie ‘n bespotting maak nie! Ons sal beslis die straf moet dra, indien dit nie noual is nie.

WORD WAKKER GEAGTE PRINSLOO-FAMILIE!

Our Blog

Latest Articles

Inleiding

Soos die geslagte kom en gaan, is daar baie waardevolle inligting oor familievoorgeslagte wat met...

read more

Die Gelofte

Vroeg in Desember 1838 het Andries Pretorius inligting ontvang dat die Zoeloes besig is om te...

read more

Voorbereiding

Die Wenkommando — so is hulle ook genoem — het Saterdag 15/12/1838 die Buffelsrivier oorgesteek en...

read more

Veldslag

Twee uur voor dagbreek was die Trekkers reeds op hul poste. Daar was egter 'n digte mis oor die...

read more

Wonderwerke

God se Almag en genade vir die Voortrekkers kan baie duidelik gesien word as die volgende onder oë...

read more

Nalatenskap

Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag) het inderdaad as welgestelde man gesterf. Ten tyde van sy...

read more

Kinders

Willem Petrus Prinsloo (Willem Wragtag) is gedurende 1841 met Maria Johanna de Lange getroud. Uit...

read more

Jolyt in Pretoria

Alhoewel Pretoria in die vyftigerjare van die negentiende eeu (Pretoria is in 1855 gestig) nog 'n...

read more

Dapper Willem

Oor Willem se dapperheid kan boekdele geskryf word. Terwyl hy op 'n jaggeleentheid in...

read more

Die spitgraaf

Volgens die gewoonte van daardie tyd, het een of meer van Willem Petrus Prinsloo se kleinkinders...

read more

Inleiding

FAMILIEGESKIEDENIS VAN NASATE VAN WILLEM PETRUS PRINSLOO (WILLEM WRAGTAG) Soos in die Inleiding...

read more

Ready to Make a Change?

Nunc consequat justo eget enim finibus porta. Suspendisse orci nunc. Nunc consequat justo eget enim finibus porta. Suspendisse orci nunc.